Daniël 11:44

Daniël 11:44 DB

Dan sal allerhande stories uit die ooste en die noorde hom bereik wat hom so sal omkrap dat hy ’n klomp onskuldige mense sal doodmaak.