Daniël 10:12

Daniël 10:12 DB

Hy sê toe vir my: “Daniël, jy moenie bang wees nie. Van die eerste oomblik af dat jy begin bid het om hierdie dinge te probeer verstaan en in nederigheid voor God gestaan het, is jou gebede al verhoor. Ek is juis hier in antwoord op jou gebed.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 10:12