Handelinge 1:1-3

Handelinge 1:1-3 DB

Teofilus, in my eerste boek het ek jou vertel van alles wat Jesus gedoen het tot op die dag dat Hy van sy apostels afskeid geneem en na sy hemelse woning teruggegaan het. Dit was kort nadat Hy sy laaste opdragte aan hulle gegee het. Nadat Jesus uit die dood opgestaan het, het Hy oor ’n tyd van 40 dae ’n hele paar keer aan sy apostels verskyn om vir hulle te wys dat Hy regtig lewe.Hy het gereeld met hulle oor God se nuwe wêreld gepraat.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Handelinge 1:1-3