1 Samuel 5:3-4

1 Samuel 5:3-4 DB

Vroeg die volgende dag, toe die mense van Asdod daar kom, sien hulle Dagon het plat op sy gesig geval voor die ark van die Here. Hulle het Dagon opgetel en hom weer regop op sy plek gesit. Maar vroeg die môre daarna lê Dagon wéér plat op sy gesig voor die ark van die Here. Sy kop en hande het afgebreek en het in die deur van die tempel gelê. Net Dagon se lyf was nog heel.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid