1 Samuel 22:22

1 Samuel 22:22 DB

Dawid het vir Abjatar gesê: “Daardie dag in die tempel toe Doëg, die Edomiet, daar was, het ek voor my siel geweet hy gaan dit vir Saul vertel. Ék moet die skuld kry vir wat met jou familie gebeur het.