1 Konings 9:4-5

1 Konings 9:4-5 DB

As jy My sal liefhê en met jou hele wese sal dien soos jou pa Dawid gedoen het, sal dit met jou baie goed gaan. “As jy na my wil luister en my gebooie uitleef, sal Ek my belofte aan Dawid hou en sal een van sy nageslag altyd oor Israel regeer.