1 Konings 8:27

1 Konings 8:27 DB

“Here, my God, kan U regtig hier op aarde in die tempel woon? Nie eens die ganse hemel is vir U groot genoeg nie. Hoe kan hierdie geboutjie, hierdie tempel wat ek gebou het, dan ooit groot genoeg vir U wees?

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Konings 8:27