1 Konings 17:5-6

1 Konings 17:5-6 DB

Elia het na die Here geluister en na die Kritspruit aan die Oos-Jordaan gestap. Elke oggend en elke aand het die kraaie vir hom brood en vleis gebring. Elia het die water van die spruit gedrink.