1 Korintiërs 5:2

1 Korintiërs 5:2 DB

En dan dink julle julle is soveel beter as ander mense. Moet dit nie liewer julle hart breek nie? Behoort julle nie liewer mense wat sulke dinge aanvang te waarsku dat hulle uit die gemeente gesit sal word as hulle so voortgaan nie?

Video for 1 Korintiërs 5:2

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korintiërs 5:2