Dan is daar mense wat in moeilike omstandighede, as ander begin twyfel, steeds eenvoudig blindelings op die Here kan vertrou. Daar is ook sommige deur wie die Gees mense gesond kan maak. Dan is daar nog mense wat dinge kan doen wat gewone mense glad nie kan doen nie. Die Gees sorg ook vir mense wat die boodskap van God duidelik en goed kan verkondig. Dan is daar ook mense wat weet wanneer die Gees van God deur iemand werk en praat en wanneer dit ’n valse gees is. Vir sommige gee die Gees die vermoë om ’n “spesiale taal” te praat terwyl ander die vermoë kry om te verduidelik wat daar met die “spesiale taal” gesê word.
Lees 1 Korintiërs 12
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 Korintiërs 12:9-10
4 Days
You hear people talk about their gifts, and you see certain people doing things that seem so natural to them. But what about you? You may ask, “What are my spiritual gifts?” In this 4-day Plan, you’ll learn about different spiritual gifts, how to discover yours and the ultimate motivation that must propel you when to use them.
5 dae
Christenskap vereis opoffering van ons. Ons moet kies tussen ’n lewe vir onsself of vir Christus. Paulus het hieroor geskryf aan mense wat selfgesentreerd geleef het. Hy herinner hulle daaraan om Jesus te volg. In hierdie Bybelstudie van RightNow Media, neem Jennie Allen ons in die morsige lewens van die mense van Korinte en help ons om onsself vandag te onderskei van die wêreldse kultuur.
5 Days
How do you faithfully follow Jesus in a divided world? In a world where every issue has become a battle between “us” and “them,” it is more important than ever to remember that no matter what, Jesus is still on the throne. Learn how to respond to an increasingly divided world as a disciple of Jesus.
6 Days
Porn is a battleground with many casualties, including broken lives and relationships. It disconnects us from reality and negatively affects our expectations about sex and love. It triggers changes in our body that become addictive and harmful. It may lead to other sin and, worst of all, it moves us away from God’s love. God wants to help set you free from the pattern of lust, guilt, and broken promises.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's