1 Korintiërs 11:4-5

1 Korintiërs 11:4-5 DB

As enigiemand met God of oor God praat sonder die nodige respek, respekteer hy ook nie vir Christus nie. Net so steek ’n vrou haar man in die skande as sy sonder respek vir haar man met of oor God praat. Dit is so goed sy mismaak haarself liederlik. Sy kan haar maar mismaak as sy nie, soos ons gebruik is, uit respek vir haar man iets op haar kop het nie.

Video vir 1 Korintiërs 11:4-5

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korintiërs 11:4-5