SEFÁNJA 3:19

SEFÁNJA 3:19 AFR53

Kyk, in dié tyd sal Ek met al jou verdrukkers handel; en die wat kreupel is, sal Ek red; en die wat verjaag is, versamel; en Ek sal hulle maak tot 'n lof en tot 'n roem wie se skande oor die hele aarde was.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SEFÁNJA 3:19