ROMEINE 9:22-23

ROMEINE 9:22-23 AFR53

En as God, al wil Hy sy toorn bewys en sy mag bekend maak, tog met groot lankmoedigheid die voorwerpe van toorn wat vir die verderf toeberei is, verdra het, juis om bekend te maak die rykdom van sy heerlikheid oor die voorwerpe van barmhartigheid wat Hy voorberei het tot heerlikheid

Video for ROMEINE 9:22-23

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 9:22-23