ROMEINE 2:14-15

ROMEINE 2:14-15 AFR53

Want wanneer die heidene, wat geen wet het nie, van nature die dinge van die wet doen, is hulle vir hulleself 'n wet, al het hulle geen wet nie; omdat hulle toon dat die werk van die wet in hulle harte geskrywe staan, terwyl hulle gewete saam getuienis gee en die gedagtes mekaar onderling beskuldig of ook verontskuldig

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 2:14-15