ROMEINE 1:2-4

ROMEINE 1:2-4 AFR53

wat Hy tevore beloof het deur sy profete in die heilige Skrifte, aangaande sy Seun wat gebore is na die vlees uit die geslag van Dawid en na die Gees van heiligheid met krag verklaar is as die Seun van God deur die opstanding uit die dode, Jesus Christus, onse Here

Video for ROMEINE 1:2-4