OPENBARING 22:14-15

OPENBARING 22:14-15 AFR53

Salig is die wat sy gebooie doen, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad. Maar buite is die honde en die towenaars en die hoereerders en die moordenaars en die afgodedienaars en elkeen wat leuens liefhet en doen.

Gratis leesplanne en oordenkings oor OPENBARING 22:14-15