PSALMS 77:1-4

PSALMS 77:1-4 AFR53

VIR die musiekleier; op die wysie van: „Jedútun.” 'n Psalm van Asaf. My stem is tot God en ek roep; my stem is tot God, dat Hy na my kan luister. Op die dag van my benoudheid soek ek die HERE; snags bly my hand uitgestrek sonder om moeg te word; my siel weier om getroos te word. As ek aan God dink, moet ek steun; peins ek, dan versmag my gees. Sela.

Video vir PSALMS 77:1-4

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 77:1-4