PSALMS 66:18-19

PSALMS 66:18-19 AFR53

As ek ongeregtigheid bedoel het in my hart, sou die Here nie gehoor het nie. Waarlik, God het gehoor; Hy het geluister na die stem van my gebed.