PSALMS 61:4-5

PSALMS 61:4-5 AFR53

Want U het 'n toevlug vir my geword, 'n sterk toring teen die vyand. Ek wil in u tent vertoef vir ewig, in die skuilplek van u vleuels my verberg. Sela.