Want honde het my omsingel; 'n bende kwaaddoeners het my omring; hulle het my hande en my voete deurgrawe. Al my beendere kan ek tel; húlle kyk, hulle sien met welgevalle op my neer! Hulle verdeel my klere onder mekaar en werp die lot oor my gewaad. Maar U, HERE, wees nie ver nie; my Sterkte, maak tog gou om my te help! Red my siel van die swaard, my enigste uit die mag van die hond.
Lees PSALMS 22
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 22:17-21
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's