NÚMERI 14:19-21
NÚMERI 14:19-21 AFR53
Vergeef tog die ongeregtigheid van hierdie volk na die grootheid van u goedertierenheid, en soos U hierdie volk van Egipte af tot hiertoe vergewe het. Toe sê die HERE: Ek vergewe, volgens jou woord. Maar so waar as Ek leef en die hele aarde van die HERE se heerlikheid vol sal word

