NEHEMÍA 6:15-16

NEHEMÍA 6:15-16 AFR53

En die muur is voltooi op die vyf-en-twintigste van Elul, in twee-en-vyftig dae. En toe al ons vyande dit hoor, het al die nasies rondom ons bevrees geword en neerslagtig gevoel, en hulle het erken dat hierdie werk deur onse God gedoen is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor NEHEMÍA 6:15-16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid