MARKUS 6:4

MARKUS 6:4 AFR53

En Jesus sê vir hulle: 'n Profeet is nie ongeëerd nie, behalwe in sy vaderland en onder sy familie en in sy huis.