MATTHÉÜS 24:7-8

MATTHÉÜS 24:7-8 AFR53

Want die een nasie sal teen die ander opstaan en die een koninkryk teen die ander; en daar sal hongersnode wees en pessiektes en aardbewings op verskillende plekke. Maar al hierdie dinge is 'n begin van die smarte.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTHÉÜS 24:7-8