MATTHÉÜS 19:13-15

MATTHÉÜS 19:13-15 AFR53

TOE bring hulle kindertjies na Hom, dat Hy hulle die hande sou oplê en bid; en die dissipels het hulle bestraf. Maar Jesus sê: Laat die kindertjies staan en verhinder hulle nie om na My te kom nie; want aan sulkes behoort die koninkryk van die hemele. En Hy het hulle die hande opgelê en daarvandaan vertrek.

Video for MATTHÉÜS 19:13-15

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTHÉÜS 19:13-15