MATTHÉÜS 14:1-2

MATTHÉÜS 14:1-2 AFR53

EN in daardie tyd het Herodes, die viervors, die gerug van Jesus gehoor en aan sy knegte gesê: Hierdie man is Johannes die Doper. Hy het uit die dode opgestaan, en daarom werk dié kragte in hom.