EN terwyl die hele volk luister, sê Hy vir sy dissipels: Pas op vir die skrifgeleerdes wat graag in lang klere rondloop en van die begroetinge op die markte hou en van die voorste banke in die sinagoges en die voorste plekke by die maaltye. Hulle eet die huise van die weduwees op en doen vir die skyn lang gebede. Hulle sal 'n swaarder oordeel ontvang.
Lees LUKAS 20
Deel
Vergelyk alle weergawes: LUKAS 20:45-47
7 Days
Are you ready to start a life-changing journey? Walk with Jesus through Luke nineteen to twenty-four. Witness the establishment of God’s Kingdom on earth and Jesus’s final days on earth. Discover who Jesus is, why he came to earth, what his message was, and what he wants you to do. Your discovery will impact your family, friends, and community.
Did you know that Jesus talked about money 11 times in the 40 parables in the New Testament? That’s nearly 27.5% of the documented teachings of Jesus. That tells us just how important our mindset and attitude towards money are. We must be aware of how we form our thoughts and attitudes about money so we can have a Christ-centered perspective.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's