En U het my siel van die vrede verstoot, ek het die goeie vergeet. Ja, ek het gesê: My roem het vergaan en my hoop op die HERE. Sajin. Dink aan my ellende en my omswerwing, aan die wildeals en die gif. As my siel terdeë daaraan dink, buig hy hom neer in my. Dit sal ek ter harte neem, daarom sal ek hoop: Get. dit is die goedertierenhede van die HERE dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie; hulle is elke môre nuut; u trou is groot. Die HERE is my deel, sê my siel, daarom sal ek op Hom hoop. Tet. Goed is die HERE vir die wat op Hom hoop, vir die siel wat Hom soek. Dit is goed om in stilheid te hoop op die hulp van die HERE.
Lees KLAAGLIEDERE 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: KLAAGLIEDERE 3:17-26
6 dae
Klaagliedere is die "klaagmuur" van die Bybel, 'n versameling bedroefde gedigte wat by Jerusalem se begrafnis gelees word terwyl dit in die as gelê het nadat dit omvergewerp is. Reis daagliks deur Klaagliedere terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
20 Days
It is our hope and prayer that the devotionals that follow will warm your heart and lift your spirit as they lead you to lean on the Lord, our Shepherd and our Guide through the valley of grief.
12 Days
1 Corinthians 13:13 says, “And now these three remain: faith, hope and love. But the greatest of these is love.” Faith, hope, and love, are the three defining characteristics of Christ followers. All throughout scripture, these three distinctives are found together. This 12-day plan for women will explore the essence and life-changing power of hope in Christ Jesus.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's