KLAAGLIEDERE 1:18

KLAAGLIEDERE 1:18 AFR53

Sade. Regverdig is Hy, die HERE, want ek was teen sy mond wederstrewig. Hoor tog, alle volke, en aanskou my smart; my jonkvroue en my jongmanne het in gevangenskap gegaan.