JEREMIA 7:23

JEREMIA 7:23 AFR53

Maar hierdie saak het Ek hulle beveel, naamlik: Luister na my stem, dan sal Ek vir julle 'n God wees, en julle sal vir My 'n volk wees; en wandel net in die weg wat Ek julle beveel, dat dit met julle goed kan gaan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 7:23