JAKOBUS 2:12-13

JAKOBUS 2:12-13 AFR53

Julle moet so spreek en so doen soos diegene wat deur die wet van vryheid geoordeel sal word. Want die oordeel sal onbarmhartig wees oor die wat geen barmhartigheid bewys het nie; en die barmhartigheid roem teen die oordeel.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JAKOBUS 2:12-13