HEBREËRS 10:12-14

HEBREËRS 10:12-14 AFR53

maar Hy het, nadat Hy een slagoffer vir die sondes gebring het, vir altyd gaan sit aan die regterhand van God en wag nou verder totdat sy vyande gemaak is 'n voetbank van sy voete. Want deur een offer het Hy vir altyd volmaak die wat geheilig word.

Video for HEBREËRS 10:12-14