GÉNESIS 4:6-7

GÉNESIS 4:6-7 AFR53

En die HERE sê vir Kain: Waarom is jy kwaad, en waarom laat jy jou hoof hang? Is daar nie verheffing as jy goed doen nie? En as jy nie goed doen nie — die sonde lê en loer voor die deur, en sy begeerte is na jou; maar jy moet daaroor heers.

Video vir GÉNESIS 4:6-7