ESÉGIËL 33:5

ESÉGIËL 33:5 AFR53

Hy het die geluid van die basuin gehoor, maar het hom nie laat waarsku nie: sy bloed is op hom. Maar as hy hom laat waarsku, dan red hy sy siel.