ESÉGIËL 13:3

ESÉGIËL 13:3 AFR53

So spreek die Here HERE: Wee die dwase profete wat agter hulle eie gees aan wandel en agter dinge wat hulle nie gesien het nie.