En Ek sal onder die kinders van Israel woon en vir hulle 'n God wees; en hulle sal weet dat Ek die HERE hulle God is wat hulle uit Egipteland uitgelei het om in hulle midde te woon. Ek is die HERE hulle God.
Lees EXODUS 29
Deel
Vergelyk alle weergawes: EXODUS 29:45-46
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's