VROUE, wees aan julle eie mans onderdanig, soos aan die Here. Want die man is die hoof van die vrou, soos Christus ook Hoof is van die gemeente; en Hy is die Verlosser van die liggaam. Maar soos die gemeente aan Christus onderdanig is, so moet die vroue dit ook in alles aan hul eie mans wees. Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het
Lees EFÉSIËRS 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: EFÉSIËRS 5:22-25
3 Dae
Die meeste mans hou van braai. Hoe goed braai jy egter geestelik die vleis in jou huis? Meer spesifiek, van wie verwag jy as pa om jou seunskind van manlikheid te leer? Hierdie Bybelstudie trek die treffende parallel tussen hoe om lekker te braai en jou seun vir die lewe voor te berei.
5 Days
God doesn't hate dating, but He does have an opinion on relationships. He doesn’t hate dating apps, but He does want you to be wise in how you go about finding love. Explore what God thinks about where you date, who you date, how you date, and what you do on dates to ensure you’re ready to date for the right reasons in a way that honors and glorifies God.
5 dae
God wil hê jy en jou huweliksmaat moet ’n wonderlike, vervullende huwelik hê – om beste maats, passievolle liefdesmaats en geestelike sielsmaats te wees. Twyfel jy of so ’n huwelik selfs moontlik is? God verseker ons dit is moontlik! Dít was sy ontwerp. In hierdie 5-dag leesplan kyk Chip Ingram na Efesiërs 5 en deel hoe paartjies die vervulling waarna ons almal smag, kan vind.
6 Days
In this Life.Church Bible Plan, six couples write about six wedding vows they never officially said at the altar. These vows of preparation, priority, pursuit, partnership, purity, and prayer are the vows that make marriages work long past the wedding. Whether you’re married or just thinking about it, it’s time to make the vow.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's