terwyl julle God die Vader altyd vir alles dank in die Naam van onse Here Jesus Christus, en aan mekaar onderdanig is in die vrees van God.
Lees EFÉSIËRS 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: EFÉSIËRS 5:20-21
5 Days
As Christians, we have the power of Jesus Christ living inside us, but so often, we surrender that strength to the one who opposes us. There is a battle happening all around us, but we’re not helpless. We can choose to use our God-given authority to fight for ourselves and for our loved ones. This plan will introduce you to your spiritual weapons and get you ready for battle!
7 Dae
Jesus het voor sy hemelvaart belowe dat ‘n nuwe bedeling tot met sy wederkoms gaan aanbreek. God die Heilige Gees gaan kom om in ons te woon en elke dag by ons te wees. Sedertdien het die Heilige Gees gekom as ons Parakleet (Helper/Voorspraak). Hy wil ons help om sonde te oorwin en om nuwe eienskappe soos liefde, vrede, blydskap, geduld en selfbeheersing te ontwikkel. Hy sal ons met krag toerus om getuies van Jesus te wees.
7 Dias
Reis saam met ons deur 'n 7-dag Bybelstudie oor sommige wonderlike aspekte van die Heilige Gees en wat dit vir jou lewe beteken. Dit is gebaseer op aspekte wat in TD Kerk se oorspronklike aanbiddingslied "Skepper Gees" genoem word.
8 Days
Drawing on James Spencer's book titled Useful to God: Eight Lessons from the Life of D. L. Moody, this Bible Plan examines eight characteristics evident in the Scriptures and in the life of 19th century evangelist Dwight Moody (e.g., surrendered, prayerful, humbled, undistracted, and studious). A free guide including these reflections along with activities and additional devotional content is also available for download from D. L. Moody Center.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's