DEUTERONÓMIUM 6:15

DEUTERONÓMIUM 6:15 AFR53

want die HERE jou God is 'n jaloerse God by jou — sodat die toorn van die HERE jou God nie teen jou ontvlam en Hy jou van die aarde verdelg nie.