DEUTERONÓMIUM 5:29

DEUTERONÓMIUM 5:29 AFR53

Ag, as hulle maar so 'n hart gehad het om My te vrees en al my gebooie altyd te onderhou, dat dit met hulle en hul kinders vir ewig goed kan gaan.