DEUTERONÓMIUM 23:21

DEUTERONÓMIUM 23:21 AFR53

As jy aan die HERE jou God 'n gelofte doen, moet jy nie versuim om dit te betaal nie; want die HERE jou God sal dit sekerlik van jou eis, en dit sal sonde in jou word.