KOLOSSENSE 2:13-14

KOLOSSENSE 2:13-14 AFR53

En julle, wat dood was deur die misdade en die onbesnedenheid van julle vlees, het Hy saam met Hom lewend gemaak deurdat Hy julle al die misdade vergeef het, en die skuldbrief teen ons, wat met sy insettinge ons vyandig was, uitgedelg en weggeruim het deur dit aan die kruis vas te nael

Video for KOLOSSENSE 2:13-14