KOLOSSENSE 1:10-12

KOLOSSENSE 1:10-12 AFR53

sodat julle waardiglik voor die Here mag wandel om Hom in alles te behaag en julle in elke goeie werk vrug mag dra en in die kennis van God mag groei, en met alle krag bekragtig word volgens die mag van sy heerlikheid tot alle lydsaamheid en lankmoedigheid met blydskap, en die Vader mag dank wat ons bekwaam gemaak het om deel te hê aan die erfdeel van die heiliges in die lig

Gratis leesplanne en oordenkings oor KOLOSSENSE 1:10-12