HANDELINGE 28:31

HANDELINGE 28:31 AFR53

terwyl hy die koninkryk van God gepreek en onderrig gegee het aangaande die Here Jesus Christus, met volle vrymoedigheid sonder enige verhindering.