HANDELINGE 11:23-24

HANDELINGE 11:23-24 AFR53

Toe hy daar kom en die genade van God sien, was hy bly en het almal vermaan om met hartlike voorneme aan die Here getrou te bly; want hy was 'n goeie man en vol van die Heilige Gees en geloof; en 'n aansienlike skare is aan die Here toegebring.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 11:23-24