II TIMÓTHEÜS 3:13-16

II TIMÓTHEÜS 3:13-16 AFR53

Maar goddelose mense en bedrieërs sal voortgaan van kwaad tot erger, hulle wat verlei en verlei word. Maar bly jy in wat jy geleer het en waarvan jy verseker is, omdat jy weet van wie jy dit geleer het, en dat jy van kleins af die heilige Skrifte ken wat jou wys kan maak tot saligheid deur die geloof in Christus Jesus. Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid

Video for II TIMÓTHEÜS 3:13-16

Gratis leesplanne en oordenkings oor II TIMÓTHEÜS 3:13-16