II TIMÓTHEÜS 2:3-6

II TIMÓTHEÜS 2:3-6 AFR53

Ly dan verdrukking soos 'n goeie krygsman van Jesus Christus. Niemand wat 'n krygsman is, wikkel hom in die werksaamhede van die lewensonderhoud nie, sodat hy die een kan behaag wat hom vir die diens gewerf het. En verder, as iemand aan 'n wedstryd deelneem, word hy nie bekroon as hy nie volgens die reëls gewedywer het nie. Die landbouer wat swaar werk, behoort eerste van die vrugte te geniet.

Video vir II TIMÓTHEÜS 2:3-6

Gratis leesplanne en oordenkings oor II TIMÓTHEÜS 2:3-6