II KORINTHIËRS 10:3-4

II KORINTHIËRS 10:3-4 AFR53

Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie; want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp