I KORINTHIËRS 8:1

I KORINTHIËRS 8:1 AFR53

EN met betrekking tot die offervleis aan die afgode weet ons dat ons almal kennis het. Die kennis maak opgeblase, maar die liefde stig.