I KORINTHIËRS 2:12

I KORINTHIËRS 2:12 AFR53

Ons het ewenwel nie die gees van die wêreld ontvang nie, maar die Gees wat uit God is, sodat ons kan weet wat God ons uit genade geskenk het.